House – Van Hammersveld: Zambesi Country Estate

"Aan almal by AIF Design Architects wat aan hierdie droom projek van ons gewerk het, baie dankie ons waardeer julle puik profesionele diens . Julle was van groot waarde vir ons tydens die ontwerp proses asook gedurende die bouwerk periode. Ons geniet die paleis nog elke dag, veral in die somer met die heerlike onthaal en braai gedeelte."
Ivet & Rudi Van Hammersveld
Home Owners